The 2023 ‘Teacher of the Year Award’
Ons is baie trots op ons geliefde Cambridge-wiskundejuffrou wat deur die ‘British Council’ erken is vir haar merkwaardige onderrig! Me. Boo Heyns ontvang die 2023-‘Onderwyser-van-die-jaar-toekenning’ as beloning vir haar passie, harde werk en puik onderrig van ons Cambridge-program. Ons is baie trots op ons geliefde ‘Tannie Boo’!
